Sundown Ranch Hotel & Sport School

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sundown Ranch Hotel is in die Pilanesberg-omgewing geleë, net 10 km van Sun City af. Dit is 'n gewilde bestemming vir reisigers wat op soek is na 'n egte bosveldwegbreek.

Verblyf word aangebied in 42 kamers met 2 enkelbeddens elk, 42 dubbelkamers, 14 gesinskamers en 3 mini-gesinskamers. Al die kamers is toegerus met en-suite badkamers.

Die hotel het 2 hoofrestaurante, die Pilansberg Restaurant met genoeg sitplek vir 150 gaste en die Aloes Restaurant met genoeg sitplek vir 100 gaste. Die swembadkroeg is ingerig om kalmte en rustigheid aan gaste te bied. Die Sundowner-kroeg het 'n grootskerm-TV vir sportentoesiaste en groot sportgebeurtenisse word voortdurend daar ten toon gestel.

Doendinge by die hotel sluit die volgende in: swem, 'n pooltafel en 'n "juke box" vir gaste se vermaak.

Ons het 6 aaneengeskakelde konferensielokale: meer as 500 afgevaardigdes kan geakkommodeer word in 'n filmteateruitleg of 300 in 'n klaskameruitleg. Konferensietariewe sluit die volgende in: aandete, bed en ontbyt, middagete, tee, koffie en versnaperinge en al die standaardtoerusting.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sundown Ranch Hotel & Sport School gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za