LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundown Vista | LekkeSlaap
+45

Sundown Vista

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corfusingel, 8 Aspen, Capri, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 R693 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sundown Vista is in ‘n sekuriteitskompleks in Capri Village, Kaapstad. Dié buurt is naby Noordhoek en Vishoek met sandstrande waar gaste watersport kan aanpak.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 2 en 'n kind onder 2 jaar en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het ‘n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het ‘n TV met Netflix toegang, 'n groot versameling DVD's en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n stoep met gasbraaogeriewe en 'n tuintjie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel reg voor die eenheid.

Trekpleisters in die omgewing sluit Bouldersstrand in Simonstad, Silvermine Natuurreservaat, Imhoff Farm, Kalkbaai se hawe, restaurante en Kaappunt in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sundown Vista sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Corfusingel, 8 Aspen, Capri, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
was R990
Vanaf R693
per nag (plek vir 2)
was R990
Vanaf R693
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corfusingel, 8 Aspen, Capri, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACN5p75OkOsy3XjrKjs3rJSNY7knlZn75dtByXx9IhTWxxvUKZX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R990, nou Vanaf R693  per nag (plek vir 2) Corfu Close 8 Aspen, Capri, Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.133085268091 18.39081287384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!