Sundowner Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sandduine en die welige woud, maak die bestemming 'n paradys vir natuurliefhebbers.

Daar is 3 dubbel-eenhede, 'n eenheid met plek vir 4 en 'n gesinseenheid met plek vir 8 wat op 'n selfsorgbasis bespreek kan word. Elke eenheid het beddens, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis, verwarmer, waaier en 'n TV/skottel met gratis WiFi.

Die Sundowner Guest House is op die Sonskynkus-roete, waar jy die Groot 7 kan sien, omtrent 3 km vanaf die nuwe N2 Southgate na die Addo Olifantpark en naby aan malariavrye-wildreservate in die Oos-Kaap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sundowner Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za