LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundowner Lodge | LekkeSlaap
+36

Sundowner Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Sundowner Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ilze M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie goed nie.

Die aircon het nie gewerk nie, alles binne kamer is baie oud en afgeleef. Die lodge is reg langs 'n baie besige pad met die gevolg jy hoor die hele nag deur voertuie en vragmotors. Het meer verwag vir R900 per nag.

Lucretia S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucretia S
Enkelreisiger

Baie mooi, netjies.

Mooi skoon en netjies met vriendelike ontvangs, asook baie hulpvaardige persoon. Kamers mooi. Dalk net 'n glas vir water? Sal net sê die kussings is bietjie oud om op te slaap.

Ronel G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename oorslaap stop punt vir ons behoeftes.

Ek en vriendin het die aangename en gasvryheid van Sundowner Lodge geniet, ons het oorgeslaap net vir een aand, en het 'n gesellige ontbyt genuttig om ons weer terug op die pad te kry.

Laguerenne V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laguerenne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hier oornag op die pad vanaf Kaapstad na Rustenburg.

Goeie akkommodasie. Die bestuurder het baie moeite gedoen om ons te verwelkom. Egter nie baie rolstoelvriendelik nie.

Mandy-lee M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy-lee M
Besigheidsreis

Was not happy, but overall everything was good.

They don't serve lunch and dinner which was a bummer.

Laurette N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette N
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, uitstekend!

Sundowner Lodge was 'n plesier om te oornag. Die kamer is netjies, gerieflik en lekker groot. Die tuine is 'n lus vir die oog. Die ontbyt was ook baie lekker. Sal definitief weer hier oornag en dit aanbeveel.

Anelia S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia S
Besigheidsreis

Vriendelike diens!

Skoon geriewe. Heerlike ontbyt.

Linda J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda J
Saam met vriende

Wonderful, friendly place to stay. Great service!

Clean and tidy with great service.

Cois D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Baie aangenaam en gasvry. Goed geleë en veilig. Sal weer van diens gebruik maak.

Jerry M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jerry M
Enkelreisiger

Nice and well situated guest house.

I had a very pleasant stay. Thank you

Johan V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid in 'n smaakvolle, veilige omgewing.

Dankie vir die gasvryheid, so tipies van die Suid-Afrikaners. Ons kamer was pragtig en goed toegerus. Die eetkamer is met goeie smaak gemeubileer en regtig besonder mooi versier. Ooooo ja, en daardie koffie-masjien: 'n droom. Dit is regtig 'n aangename plek om te oornag met heerlike grasbedekte gronde waar kinders veilig kan baljaar.

Henriehetti L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriehetti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, netjiese verblyf en goeie ligging.

Sien die sterre hieronder.

Veronica B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B
Besigheidsreis

Heerlike ontbyt. Oulike personeel. Veilig.

Sien die sterre hieronder.

Anthea R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea R
Besigheidsreis

The hospitality and accommodating nature of the hosts were much appreciated.

Home from home!

Sanette S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Gesin met tieners

Die ontbyt was ongelooflik lekker!

Jy sal definitief nie 'n fout maak deur hier te bespreek nie. Alles was baie netjies, en daar was tot elektriese komberse op elke bed.

Dawie P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek, baie sentraal!

Dit is 'n baie lekker oornagplek!

Wilna Y - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna Y
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf.

Netjies, skoon en vriendelik met ruim en veilige parkering.

Pieter V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik na 'n lang reis.

Vriendelike ontvangs en behulpsame diens. Skoon geriewe en sentraal geleë. Lekker ondervinding, sal weer besoek.

Celia F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal. Gerieflik naby winkelsentrums.

Sal weer daar oornag.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bishopslaan 1, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYzM0OWZhLWI0NWItNDZjMS05OWIyLWVmMDZiOTNhZjVjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 1 Bishops Avenue Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -28.749172596473 24.766064286232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!