LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunflower | LekkeSlaap
+23

Sunflower

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunflower is in 'n stil, luukse woonbuurt in Durbanville wat met uitstekende restaurante, winkelsentrum en ’n wêreldklas-wynroete spog. Dis die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken.

Die ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, en suite-badkamer en kombuis. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met ’n vereduvet en ‘n elektriese kombers, asook ’n plafonwaaier met afstandbeheer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde het wat op die perseel woon.

Sunflower is net 32 km vanaf Kaapstad se middestad en 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Cape Gate MediClinic is ongeveer 7 km en Durbanville MediClinic ongeveer 3 km vanaf die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunflower sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Sunflower
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunflower het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192134b32890cc282c682294d0bb7ec0d60bf8e865ba5e275014bd27bf9aec6e812eb9755a1f73877bb84bf15edccba95a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!