Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Sunflower Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Candice E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice E
Saam met vriende

Authentic quaint.

Very quaint and historic. A little rustic but beautiful garden!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful location to rest and unwind. Lovely clean cottage.

We had a relaxed and comfortable stay in Sunflower Cottage. Loved the garden and historic building. Well-equipped kitchen and lovely outside space too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J G D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J G D
Gesin met tieners

Rustig.

Baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly as advertised.

Nice comfortable stay. Really enjoyed the courtyard and garden. Nice cottage. Bed slightly small for a couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cozy cottage.

Lovely cozy cottage. No bad experiences.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver James H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denver James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of my best Lekkerslaap stays enhanced by the ambiance of the town, the rural setting and the friendly people. An absolute privilege to live in an officially recognised, heritage cottage! Loved the low door frames even though I bumped my head many times. It taught me to adopt a stooping statute for the rest of my life!

Absolutely loved it. The fireplace was a bonus on the cold nights!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie.

Baie lekker en rustig gebly. Vat net spuitgoed saam vir swart miertjies in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and tranquil.

If you want to just relax and have a quiet weekend, the Sunflower Cottage is just the place. The garden is lush green and the cottage is just lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, outydse sjarme, uiltyd.

Landelike, oudorpse atmosfeer. Interessante geskiedenis. Museum, kerk, tuine merkwaardig. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silke G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke G
Saam met vriende

Klein paradysie in McGregor.

Die kothuis is uit die 1800's en is baie oulik. Die enigste vreemde ding is dat die badkamer geen deur het na die hoofslaapkamer nie maar slegs 'n gordyntjie. Die res van die huisie was gerieflik en goed ingerig. Die stoep met bank, hangmat en pragtige tuis was die wenner vir my. Ek het heeldag in die hangmat lê en boeklees terwyl ek na voëlgeluide kon luister. Loopafstand van restaurante (probeer die prego by The Courtyard!). Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A cute cottage, lots of character and clean, with everything you need.

Great old-world charm and very comfortable, with a lovely stoep and everything we needed for a break from the city and technology. It is well kept, clean and tidy, thanks to hosts Evie and Charlotte. We had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion V
Gesin met tieners

Cute cottage in a quiet location.

Spent two nights at Sunflower Cottage as a family. It is a National Heritage House. A really lovely looking cottage in a quiet road. Loved hanging out on the stoep out back. Fairy lights and hammock a nice touch. Had everything we needed. Linen was clean. Has an alarm system. Beds were comfortable. There were a few little issues, but have addressed these with the owner and she has noted them. Some really good restaurants in the area. Highlight of our stay was the Donkey Sanctuary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangename kuier in 'n pragtige, karaktervolle kothuis.

Die kothuis is silwerskoon met dekor wat pas by die historiese gebou en bydra tot die outydse sjarme daarvan. Ons het die tuin wat mooi omhein is baie geniet aangesien ons hond ook saamgereis het. Die heerlike stoep met sy hangmat en lekker kuiertafel asook die houtstofie om die leefvertrek te verwarm was ook wenners. Ons kan Sunflower Cottage beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met vriende

Very good value for money.

Everything about the cottage was awesome except the quality of a few pillows and an issue with opening the key storage unit at entrance. Didn't bring my dog but there is ample space for your beloved pets to wander about. Disappointed to leave after 1 day due to a health issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Gesin met tieners

Baie kort, genotvol. Was heerlik sonder die tegnologie. Gebond met die kinders en verskriklik baie detail in die oulike kothuis.

Attention to detail is tops. Ligging was fantasties. Baie ontspannend en perfekte plek om weer bietjie te reconnect met jouself en die kinders. Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig en sjarmant!

Die cottage is presies wat ons nodig gehad het. Die wonderlike groot stoep is egter onuithoudbaar warm gedurende die dag as gevolg van die deurskynende dakplate. Die cottage was wel heerlik koel binne. Baie dankie - sal weer kom inval!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhonda M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhonda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Beautiful, rustic, charming and peaceful. Waking up with the birds chirping. Exactly what we needed to recharge our batteries. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri H
Enkelreisiger

Heerlike wegbreek!

Lieflike kothuis, silwerskoon en netjies en goed toegerus. Geleë in 'n stil area van die dorp. Die groot stoep en tuin agter is hemels. Ek sal baie graag weer kom, en langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise (Gertruida Denise) R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise (Gertruida Denise) R
Saam met vriende

Rustig en ontspanne.

Die feit dat die Cottage hondevriendelik was, het bygedra tot ons lekker kuier. Die hele plek is omhein, dus kon ons terugsit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M
Gesin met klein kinders

Quaint, clean, perfect place to stay to get a feel of this beautiful village.

We could not have asked for a more perfect little cottage to enjoy the peace and tranquillity of this special town. Just a wonderful experience all-round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Wanneer kan ek intrek?

Pragtig, goed ingerig, skoon en netjies. Aandag aan klein dingetjies soos pleisters, muskietroom (o ja, daar is muskiete!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, relaxing and very pleasant.

Will definitely do it again. Thoroughly enjoyed the stay and surroundings.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, ontspannend en baie aangenaam.

Sal dit beslis weer doen. Het die verblyf en omgewing baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning cottage in a safe area!

We loved our time at SunFlower cottage! The neighbourhood is quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nog beter as wat dit op die foto's gelyk het!

Die kothuis was pragtig. Die bed en beddegoed baie mooi opgemaak! Alles was pragtig skoon en kombuis goed ingerig. Evie was 'n bondeltjie sonskyn wat ons ontmoet het met ons aankoms. Sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tine H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage for winter and summer - spent a winter weekend in front of the fire.

Lovely weekend in the cottage and in McGregor - very nice small town with friendly community, good food, and lots of things to do. Very nice cottage and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Enkelreisiger

Sielvoeding.

Besonderse atmosfeer, pragtig gerestoreer - modern-antiek. Rustigheid van die pragtige tuin en heerlike kuier agter maak dit wegbreek alleen of met ander wonderlik. Ou boustyl sorg vir koel skuiling in die snikhete. Kan net indink hoe cosy dit in die winter met die kaggel binne sal wees. Sal vir seker terugkeer keer op keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

In summer an air conditioner or at least a fan or two is needed. Also we missed a microwave, even a small cheap one. The little cottage was very clean, neat and tidy. Evie was very friendly and helpful, even waiting for us to arrive after a flat tire. The bed linen was of very good quality. In all, we thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back for more visits. It is the perfect place to go and recharge the batteries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay and explore the town on foot.

A lovely cottage and garden with all facilities needed for a restful breakaway. Close to shops, art galleries, restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzvu47uK36f107nOBPZ1IfDM1DqXgf2JHXAMh5fQegTrurZ6Z82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 9 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94403472745 19.830345923769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem