Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sunflower Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie-wegbreek as jy die historiese dorpie en die omliggende wynlande in 'n nostalgiese en rustige omgewing wil verken.

Die gebou is een van die oudste geboue in die dorpie. Dit is in die 1880's gebou en spog met dik kleimure, moddervloere, rietplafonne en 'n grasdak. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea.

Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed met ’n groot muskietnet, 100%-katoenlinne en ’n geuespons-matras. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders of vriende wat nie omgee om die en suite-badkamer te deel, of die buite-badkamer met ’n stort te gebruik nie.

Die oopplan-kombuis is met ’n yskassie, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n knus kaggel. Daar is houtvuur, handgemaakte kleiwasbakke en klassieke breekware.

Die kothuis lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die groen, beskutte tuin bied. Daar is ’n hangmat om in te ontspan, asook braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Die kothuis het nie WiFi of ander tegnologie nie, om as wegbreekplek te dien.

McGregor is 'n pragtige, rustige Karoo-dorp met pragtige uitsigte. Daar is 'n paar uitstekende restaurante en 'n pragtige toevlugsentrum om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunflower Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Sunflower Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 9

Ligging

  • Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunflower Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzvu47uK36f107nOBPZ1IfDM1DqXgf2JHXAMh5fQegTrurZ6Z82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 9 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94403472745 19.830345923769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem