Muizenberg Akkommodasie by Sunflower Garden Oasis | LekkeSlaap
+14

Sunflower Garden Oasis

Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Yarmouthweg 12 , Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunflower Garden Oasis is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Muizenberg, Kaapstad. Dis naby Zandvlei-riviermond en sowat 700 m vanaf Muizenberg se strand.

Dié tuinkothuis het 'n aparte ingang en 'n oopplan-leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, opwasbak, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n yskassie. Daar is ook 'n strykyster en -plank.

Daar is 'n tafel met stoele in die tuin en WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort in die tuin met warm en koue water.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunflower Garden Oasis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Yarmouthweg 12 , Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Yarmouthweg 12 , Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c548600d2f77b7c7cf8d04bb621b3fbdeed6e24b214e5fce201c17ee07df159b2b993232de18befaa9af85a976d31b30c9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 12 Yarmouth Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.1003304 18.4744122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za