Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Sunflower Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

There is a car guard outside on the street at night, even though the vehicle gate is locked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Enkelreisiger

Nicolette het uit haar pad gegaan om my verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Die vertrek waarin ek geslaap het was baie netjies en was elke dag skoongemaak. Die basiese toerusting was daar sodat ek kon kos warm maak, koffie drink ens. Ek sal beslis weer hier oornag as ek Ventersburg toe moet gaan. Ek kan nie vir die ligging vol sterre gee nie, want dit was ongelukkig baie ver van waar ek wou wees, maar as jy in Ventersburg self plek soek, is Sunflower Guest House se ligging ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunflower Guest House se terugvoer

Hallo Yvette. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit opreg en ek is so bly jy het jou verblyf geniet en was tevrede met alles.
Jy is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Sonneblom groete.

Sunflower Guest House
Gerhard V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Vir dit wat jy betaal en ligging die moeite werd.

Gasvry, stil en rustige dorpie, waarde vir geld dit wat jy kry vir dit wat jy betaal, die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunflower Guest House se terugvoer

Hallo Gerhard.
Baie dankie vir u positiewe ķomentaar.
Dit was baie lekker om u te kon ontmoet en bly dat u tevrede was met u akkommodasie.

Sunflower Guest House
Herman C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lae standaard fasiliteit.

Ongelukkig is die standaard van die woonplek nie dieselfde as wat ons by die ander verblyfplekke ontvang het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunflower Guest House se terugvoer

Jammer vir enige ongerief.
Ek voel ons het ons bes gedoen om jul te verwelkom en gerieflik te laat voel.
Covid 19 het ons ongelukkig finansieel belemmer en ons kon ongelukkig nie die jaar verbeterings aan die uitelike van die gebou bring nie.
Mens kan ongelukkig nie almal tevrede stel nie
Baie dankie vir u besoek.

Groete
Nicolette

Sunflower Guest House
Issie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Issie B
Saam met vriende

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, gelukkig het ons net vir een nag oornag gesoek.

Van die kamers was nie skoon oorgetrek nie, en het 'n onaangename reuk gehad, glad nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunflower Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terug voering. Was lekker om jul almal te ontmoet.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u ondervind het.
Ek het die probleem op gevolg en sal toesien dat dit nie weer gebeur nie.
Ek bied u twee nagte Gratis verblyf aan, indien jul weer hier verby kom om op te maak vir jul ongerief.
Groete Niekie.

Sunflower Guest House
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Sunflower Guest House to be highly recommended for overnight stay.

Niekie was so welcoming and kind. She had even bought cat food and litter trays for our 2 cats that were traveling with us. She prepared a fantastic breakfast which was very reasonably priced. She also messaged us a few days later to see if we had arrived safely at our destination. Ventersburg is not an attractive little town but the Sunflower Guest House is great if you need to stay somewhere en route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunflower Guest House se terugvoer

Dear Loraine,

Thank you for the positive review. It was a great pleasure to have you, your family and cats, they were so adorable.

Hope to see you again, you are always welcome here.

Kind regards,
Niekie

Sunflower Guest House
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWU3YWNlLTZjYzgtNDQzOC1iM2UyLTZhN2JkMzdlMDg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 31 Jannie Fourie Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -28.08246338082 27.129250573413