Kemptonpark Akkommodasie by Sunflowers Gastehuis | LekkeSlaap
+14

Sunflowers Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Carp Straat, , Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunflowers Guesthouse is geleë in 'n rustige voorstad 9 km vanaf OR Tambo Lughawe(Johannesburg Internasionaal).

Die gastehuis word bestuur deur die eienaars Pam en Malcolm, wat daarna streef om 'n huislike, vriendelike atmosfeer te skep vir die gaste om te ontspan en geniet. Ons maak voorsiening vir die oornag-reisiger, en die gaste wat verkies om vir langer tydperke te bly. Ons langer blyers waardeer ons kos, diens en aandag aan detail.

Die gastehuis het twee dubbelkamers (met koningingrootte-bed en 'n enkelbed) met en-suite storte. Hierdie kamers is ideaal vir 'n gesin of persone wat deel. Daar is twee dubbelkamers met en suite-bad en stort en een enkelbedkamer met en suite-stort. Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV, verwarmers en waaiers.

Sunflower Guesthouse is naby die hoofsnelweë R24 na Johannesburg / R21 na Pretoria en die N12 na Witbank. Die Oos-Rand Winkelsentrum is naby / Lakeside Winkelsentrum / Emporers Palce / vermaaklikheidsentrums en sportslokale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Sunflowers Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 87 Carp Straat, , Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Sunflowers Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Carp Straat, , Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYzk0YWE0LTlhZjctNDFjYy04NWEyLWJiM2Y3NWMzYjA4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 87 Carp Street Bonaero Park x 3 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.135357234303 28.265279531479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za