Kaapstad Akkommodasie by Sunkist | LekkeSlaap
+23

Sunkist

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvederestraat 4, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sunkist is 'n selfsorghuis in Clovelly, Kaapstad. Dié huis het 'n puik ligging, net 10 minute vanaf Vishoekstrand en 5 minute vanaf Clovelly se Gholfklub.

Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2,5 badkamers. Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Die 2 badkamers het 'n bad, stort, toilet en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is goed toegerus met al die toebehore jy nodig het om etes voor te berei. Daar is ook 'n sitarea en 'n aparte eetarea en leefarea met 'n kaggel. Die tweede sitarea het 'n yskassie, sitarea, kaggel en 'n TV en dit lei na 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors op die perseel.

Sunkist is minder as 20 minute se ry vanaf Kalkbaai se hawe, Simonstad en Noordhoekstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunkist sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Belvederestraat 4, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belvederestraat 4, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fba85bfa264f3329ecd763edfbdc31e6617dad0eba2345b694f443bb98207a4f32fde424e7956c8f9a65fe0178719675e87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 8) 4 Belvedere Avenue Clovelly 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.126704281117 18.432578891516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za