Sunninghill Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 25 Nov 2019 tot 15 Jan 2020.

Beskrywing

Sunninghill Guest Lodge is ideaal geleë in die boomryke en stil woonbuurt, Sunninghill Gardens, slegs minute vanaf die polsende hartjie van Sandton se sakekern en al die hoofweë.

Die lodge word bestuur met ouwêreldse gasvryheid en ons is trots op ons uitstekende diens en hoë standaarde. Ons bied verblyf in 5 huise rondom die swembad en onthaalarea. Die helder en lugtige kamers is stylvol gemeubileer en omring deur stil en rustige kamers.

Ons het verder ook 'n addisionele blok met suites tot die eiendom gevoeg. Daar is 8 ateljeewoonstelle en 2 dakwoonstelle, elkeen ontwerp en versier om 'n 5-ster-gradering te verkry. Dié suites is ruim en beeldskoon gemeubileer.

Gaste kan hulself tuismaak in die gerieflike sitkamers en die warmte van die kaggel geniet. Ontbyt in die sonnige ontbytkamer sal jou voorberei vir wat ook al jou dag inhou. Saans nooi ons jou uit om die sonsondergang te geniet vanaf die patio wat oor die swembad uitkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunninghill Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 R833 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 25 Nov 2019 tot 15 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za