Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunninghill Sojourn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Sunninghill Sojourn
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wilna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Heerlik en veilig!

Ons het vreeslik lekker gebly. Jenny is 'n gasvrou duisend. Ingesluit by die akkommodasie was 'n heerlike ontbyt. Sy het ook 'n koffie/tee plekkie waar mens jouself kan help aan tee of koffie dag of nag. Kamers is in die huis maar mens kan kom en gaan soos jy wil. Kamer en badkamer is heerlik ruim en skoon. Sal vir seker weer daar gaan oornag. Sy het solar so mens voel nie die beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Thank you Wilna for your awesome review. It was wonderful to have you here and hopefully see you again in the near future. Jenny

Sunninghill Sojourn
Walther S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, good and value for money.

We had a great stay. Jenny was a superb host and has become a friend. Air conditioning is included and the solar power is very helpful with load shedding. WiFi served our requirements. Breakfasts were good with conversations to get to know each other better. All amenities were good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria S
Enkelreisiger

Ou tuiste maar gemaklik met goeie eienaar.

Jenny is 'n goeie gasheer. Die verblyf is ok vir besigheidsreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Enkelreisiger

Skoon en netjies, baie goeie diens.

Skoon en veilig, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Thank you Janine. It was a pleasure hosting Valdo.

Sunninghill Sojourn
Vanessa J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J
Enkelreisiger

Ruim, gerieflik en alle benodighede en nog meer.

Werklik 'n heerlike ervaring by Sunninghill Sojourn. Jenny stap die ekstra myl en maak doodseker haar gaste voel tuis, versorg en veilig. Ek sal haar gastehuis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Thank you Vanessa. It's always so enjoyable having you stay here.

Sunninghill Sojourn
Herman L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Enkelreisiger

Lovely host, very accommodating.

Great value, well looked after place, clean, loads of extras. Perfect place to stay, personalised touch. Lovely furniture. Great breakfast. Late check in option logistically great. Safe area with community gate access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S
Enkelreisiger

Aangenaam en rustig om daar te oornag.

Ek het veilig en ontspanne gevoel. Puik diens. Sal net graag bietjie in die tuin wou ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Enkelreisiger

Ek sal beslis weer terugkom! Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Die eienaar het die ekstra myl gegaan om my baie welkom te laat voel. Die geriewe was fantasties, dit is in 'n baie veilige kompleks geleë en ek het 'n baie heerlike ontbyt elke oggend gehad. Kamers was baie netjies. Baie goeie diens teen 'n billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

HI Andrea,

Thank you for your wonderful review and hope to see you again in the near future.
Warm regards,
Jenny

Sunninghill Sojourn
Helna S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, vriendelik, veilig, privaat met 'n heerlike ontbyt!

Wat 'n heerlike kuier-ervaring! Die eenheid is pragtig gemeubileer en volledig toegerus met baie meer as wat jy nodig het. Jenny is 'n wonderlike gasvrou wat gereeld met jou kommunikeer en ekstra moeite doen. Sy is boonop 'n baie interessante en kunstige vrou. Daar was ook heeltyd versnapperinge in die yskas teen geen addisionele koste. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer hier kom bly en Sojourn met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Good day Helena,

Thank you very much for your wonderful review. I so enjoyed having you stay here and look forward to seeing you both again some time.
Warm regards
Jenny

Sunninghill Sojourn
Magda P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

100 % aanbeveel.

Netjies skoon, vriendelik, ontbyt was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Hi Magda thank you for your nice review. Hope to see you again some time. Regards Jenny

Sunninghill Sojourn
Etienne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met vriende

Awesome host! Absolutely delightful stay.

Perfect location, calm and quiet environment, very friendly staff, amazing breakfast, accommodating, clean, secure, worth every cent and the list goes on.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome gasheer. Lieflike verblyf.

Perfekte ligging, rustige en stil omgewing, baie vriendelike personeel, heerlike ontbyt, gasvry, skoon, veilig, elke sent werd en die lys gaan aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Hi Etienne, thank you for the wonderful review. It all helps in building up a good and successful business. We hope you also get excellent passing results. Kind regards, Jenny.

Sunninghill Sojourn
Maxine B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine B
Enkelreisiger

Very cosy, warm, well-equipped house with a wonderful host.

Their room was beautiful, warm and cosy. The house was easily accessible at all times and a great location. Breakfast was consistently excellent each morning. Host was lovely and very committed to giving her guests an excellent stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Good day Maxine,

Thank you for the wonderful review and it was a pleasure having you stay here at my venue. Hope to see you again when you visit Gauteng.

Kind regards

Sunninghill Sojourn
Mary-ann B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Nice relaxing stay.

Jenny made us feel welcomed and at home in her guesthouse. She goes the extra mile with all the little things like the coffee bar and the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunninghill Sojourn se terugvoer

Dear Mary-ann,

Thank you for the nice review, it was nice to have met the three of you. Hope your mom is getting better.

Regards,
Jenny

Sunninghill Sojourn
Flip V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriefik en ontspannend.

Vriendelike personeel met ruim kamers wat stylvol ingrig is. Heerlik ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plower Downs 5, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKRI1QQdKjff4PU4BcZkSaEs9t58kfQh0wCq6pDzhTyjGgkm9va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 5 Plower Downs Tana Place 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -26.02652 28.0635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem