Sunny and Spacious Cottage on the Curve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunny and Spacious Cottage on the Curve is 'n verwelkomende gastehuis wat B&B-verblyf in die historiese buurt, Observatory, bied. Dié gastehuis is op die Johannesburg Kinderhuis se perseel in 'n pragtige tuin met uitstekende sekuriteit geleë.

Verblyf word gebied in 5 gastekamers wat individueel versier is. 'n Kontinentale ontbyt met ontbytgraan, roosterbrood, beskuit, vrugte, tee en koffie word voorsien. Ander etes is vir selfsorg. Gaste kan ook die kombuis gebruik wat toegerus is met die basiese benodigdhede. Die verblyffooi help ook kinders wat dit nodig het.

Observatory is 'n multikulturele buurt naby OR Tambo Internasionale Lughawe, die hoofsakekerns, Eastgate-winkelsentrum en goeie restaurante.

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunny And Spacious Cottage On The Curve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za