by Spacious garden unit on Fordyce | LekkeSlaap
+28

Spacious garden unit on Fordyce

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 98, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spacious garden unit on Fordyce is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig vir jou besoek aan Gqeberha (Port Elizabeth). Dis gerieflik, ruim, stil en bekostigbaar. Die buurt is naby winkels en restaurante.

Die eenheid is op 'n lowergroen erf en is ideaal vir 'n sakereisiger, gesinne, vakansieganger of gaste wat vriende of familie in die hospitaal kom besoek. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-hemelbed. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en lei na die eet- en sitarea. Daar is ook 'n semi-privaat tweede kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is lekker groot. Die onderdak-sitarea buite lei na die groot, omheinde tuin wat geskik is vir troeteldiere indien dit vooraf gereël word. Daar woon 'n kat op die perseel. 'n Draagbare braai is beskikbaar.

Die verblyf is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. DStv en WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek en elektriese heining.

Die gashere woon in die hoofhuis en is altyd byderhand indien nodig sonder om op gaste se privaatheid inbreuk te maak. Hulle voorsien graag enige plaaslike of nasionale inligting wat gaste sou benodig. Basiese sakeondernemings is 1 km vanaf die eiendom en sluit koffiewinkels, sportkroeë, gimnasiums, OTM's, wasserye en die winkels by die 6th Avenue-winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Spacious garden unit on Fordyce sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Spacious garden unit on Fordyce
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fordyce-weg 98, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spacious garden unit on Fordyce het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 98, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlUlmEwrKdLK4by3JIXeiltgtb64Y0DMFZiQ4IBQQHDcQA1i1bE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 98 Fordyce Road Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.97703 25.59889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem