Sunny Home in the Lakes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunny Home in the Lakes is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige eko-landgoed in Noordhoek, Kaapstad. Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en dit is naby verskeie besienswaardighede in die suidelike skiereiland.

Hierdie huis is volledig gemeubileer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus om etes voor te berei. Die eetarea het 'n tafel vir 10 gaste.

Die sitkamer langsaan het gemaklike rusbanke om op te ontspan en 'n TV vir media-vermaak. Die leefarea lei na 'n tuin met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is vir 1 of 2 motors beskikbaar. Die landgoed het 'n meer en wandelpaadjies wat gaste kan verken. Die eiendom is 10 minute se ry van die winkels, restaurante, supermarkte en Noordhoek-strand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunny Home in the Lakes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunny Home In The Lakes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]