Sunny Seaview Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons bied goed toegeruste selfsorgverblyf in hierdie sonnige woonstel in Muizenberg. Die eenheid spog met lieflike see-uitsigte vanaf die privaat balkon. Die woonstel is gerieflik teen die strand, by verskeie gewilde branderplankry-plekke, kruidenierswarewinkels en besige, plaaslike restaurante en kroeë.

Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 1 koninggrootte-bed met 2 bedkassies en leeslampies. Van die kamers het 'n keramiek paneelverwarmer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens en 'n bedkassie in die tweede slaapkamer en 'n laaikas vir persoonlike items. Die derde slaapkamer bevat 'n stapelbed en 'n bedkassie. Die kamers deel die tweede, volledige badkamer. Twee van die slaapkamers het ook oorgenoeg kasruimte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het granietoppervlaktes en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste langs die kombuis. Die leefarea het verskeie gemaklike sitplekke gerangskik rondom 'n koffietafel en platskerm-TV. Glasskuifdeure maak oop op die balkon waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet.

Die kompleks beskik oor 2 verfrissende, gemeenskaplike swembaddens wat perfek is vir warm somersmiddae. Daar is ook gemeenskaplike wasgoedgeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunny Seaview Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunny Seaview Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 520 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za