Sunny Spot Muizenberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunny Spot Muizenberg is 'n pragtige, sonnige selfsorgwoonstel in die veilige Melrose Village-kompleks in Muizenberg, net 1 straat van die strand af.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, en gedeeltelike see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die sitarea het 'n slaapbank en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met Bosch-toebehore vir selfsorg, sowel as 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die woonstel het onbeperkte WIFi en die sitkamer het 'n slaapbank en 'n slim-TV met 'n Showmax- en Netflix-rekening om gaste gedurende die koue winterdae te vermaak.

Die woonstel het sy eie privaat stoorkamer met 'n branderplankrak en 'n duikpakdroograk. 'n Veilige parkeerplek word op die perseel in die motorhuis voorsien.

Die Melrose Village-kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en sondek. Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining, geslotekringtelevisie en 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksiespan gekoppel is.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunny Spot Muizenberg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunny Spot Muizenberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 430 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false