LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Groenpunt

Sunny Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Fantasties toegerus, modern met alles wat mens benodig en puik ligging! Sunny Studio was werklik 'n aangename verrassing vir my. Dit is naby my werk hoofkantoor in Groenpunt, naby aan ekonomiese restaurante en parkeerplekke, en veiligheid is baie gerieflik. Die studio het alles wat mens benodig, stylvol en baie netjies. Ek sal definitief weer gebruik maak van hierdie gerieflike akkommodasie. Dis 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Sunny Studio
Dankie vir die fantastiese resensie! Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en sien uit na jou volgende besoek!

Carla M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Privaat, sonnig, gerieflik, veilig, skoon, modern. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad by Sunny Studios. As ons weer gaan, sal ons graag weer hier tuisgaan. Dit was heerlik. Caroline se boodskappe was presies en duidelik met alle inligting wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caroline
Sunny Studio
Dankie vir die wonderlike resensie! Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Kom gerus weer!

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Caroline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R1 200
30 % AF
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
30 % AF
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
30 % AF
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Upper Portswood Road, 7 Cedarberg, Green Point, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa061a8f8a75fcec4965fa38c21875a96aa1a2a0531ce7a6b319f0ac0c18f52fb613381b846c9c4179b408ea94ca4c1b3213d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Upper Portswood Road 7 Cedarberg 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.910389526243 18.411214889073

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang