LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunnybrae Cottage | LekkeSlaap
+26

Sunnybrae Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sunnybrae-straat 1, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 080 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sunnybrae Cottage is 'n ruim en goed gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis wat sentraal in die boomryke voorstad Rondebosch geleë is. Die kothuis is naby die uitstekende restaurante, Cavendish Square-winkelsentrum en die Nuweland-rugbystadion en -krieketstadion geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware in. In die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n waaier. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis bied toegang tot 'n patio met buitemeubels en 'n pragtige tuin met 'n braai, swembad en tennisbaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunnybrae Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sunnybrae-straat 1, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 080
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 080
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sunnybrae-straat 1, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzN2Q3YzM3LTk0ZTItNGFkOS1iYmRhLTQ3MDc3NTdiNTA3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 080  per nag (vir 4 persone) 1 Sunnybrae Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 12:00 -33.968457 18.474906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!