Sunrise Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 25 % af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Sunrise Loft is in 'n doodloopstraat in 'n rustige deel van die Constantia-vallei, naby die Constantia Village-winkelsentrum en die Constantiaberg Medi Clinic, geleë.

Dié solderwoonstel is smaakvol ingerig en kan vanaf die grondvloer of deur 'n buite-spiraaltrap bereik word. Dié spiraaltrap lei direk na die balkon en leefarea. Op die onderste verdieping van die woonstel is daar 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en 'n toilet. 'n Enkeltrap bied toegang tot die boonste verdieping wat oor 'n ruim leefarea, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n balkon met braaigeriewe beskik. Gaste kan pragtige berg-uitsigte vanaf die balkon geniet. Volledige DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

'n Alarmstelsel beveilig dié solderwoonstel. Veilige parkeerplek is in die oprit agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gaste kan die nabygeleë Constantia-wynroete besoek en die M3-hoofweg bied gerieflike toegang tot die res van Kaapstad en sy pragtige strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunrise Loft sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunrise Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false