LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunrise Loft | LekkeSlaap
+19

Sunrise Loft

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sunrise Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andrea E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en veilig!

Sally was vreeslik gasvry. Met aankoms was daar vars blomme in die sitkamer, Sally het ook vir ons melk gaan koop en in die yskas gesit. Ons het vreeslik lekker gebly, dit is baie rustig en naby aan alles. Baie goeie area met baie om te doen! Ek sal Sunrise Loft beslis aanbeveel.

Sunrise Loft's terugvoer

Baie dankie julle en alles van die beste vir die jare saam voorentoe.
Sally

Sunrise Loft
Jc N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, en baie gawe gasheer en gasvrou.

Aanbevelings waardig. Trappe bietjie knap veral as jy 'n swaar of ou lyf het. Baie stil en aangename area met mooie uitsig oor berg. Inkopiesentrum en restaurant binne 5 minute van verblyf.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-keeromstraat 9, Constantia, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmIgkDj08HG1F9feeyu6HBChx89a0V669O1ieGEPtlcKkbwo3bo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Sunrise Close Constantia 7780 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-14:00 10:00 -34.025046774923 18.452748776721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!