Sunrise Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Sunrise Studio is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Die kompleks is naby die strand en daar is restaurante, wildreservate en gholfbane in die omtrek.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunrise Studio sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunrise Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false