LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunrise Terrace | LekkeSlaap
+6

Sunrise Terrace

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sunrise Terrace
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leandra K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was heerlik en rustig, sal enige tyd weer gaan.

Connie H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie H

Vriendelike ontvangs, baie goed toegerus en netjies, uitstekende ligging.

Ek het saam met my broer van NZ daar gekuier en alles wat ons nodig gehad het was daar. Tot 'n wasmasjien.

Barend K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K
Gesin met tieners

Heerlik, meer waarde gekry vir my geld.

Meer as die nodige word voorsien: koekies, beskuit, skoonmaakmiddels, waspoeier ens.

Giradot B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giradot B
Gesin met tieners

Verkwikkend en rustig.

Gashere is vriendelik. Eenheid goed ingerig. Sal weer daar wil bly. Het beslis lekker geslaap.

Giradot B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giradot B

Bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf.

Gashere baie vriendelik en tegemoetkomend. Smaakvol ingerig met alles wat benodig word vir 'n paar nagte. Veilige en baie rustige omgewing. Sal beslis weer van Sunrise Terrace gebruik wil maak.

Gerda D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Sal Sunrise Terrace beslis by ons vriende aanbeveel.

Ons het baie lekker in 'n stil en rustige omgewing gekuier. Baie skoon en netjiese verblyf. Ons sal beslis weer by Sunrise Terrace tuisgaan.

Sannie P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie P
Gesin met klein kinders

Sal graag permanent daar wil bly.

Ek is mal oor die plek, baie dankie.

Klasie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Dit is 'n heerlike juweel wat agter weggesteek is. Van 'n vriendelike ontvangs, goeie kommunikasie, volle DSTV en WiFi, is dit 'n heerlike plekkie on te vertoef. Sal beslis weer daarvan gebruik maak as die geleentheid daartoe weer opkom.

Gail C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, knus, akkommoderend.

Ons was mal daaroor, baie netjies en knus. Het baie tuis gevoel en sal weer hier kom bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, cosy, accommodating.

We loved it, very neat and cosy, felt very at home and would come stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sonja C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met vriende

Baie heerlik gebly.

Baie lekker gebly. Woonstel skoon met als wat jy nodig het.

Carlos F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir jou geld.

Het dit regtig geniet, uitstekende waarde vir jou geld. Was lekker bederf met baie ekstras soos beskuit, lekker koffie, skoonmaakmiddels, sjampoe, conditioner, hand wash en nog vele meer wat ek nie verwag het nie.

Jolanda D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en lieflike plek om te bly.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Dit is baie gerieflik geleë naby die strand, sowel as winkels en restaurante. Zeanie en haar man is lieflike mense en laat jou tuis voel en hulle gaan uit hul pad om jou te help waar hulle kan. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faganstraat 77, Sonnekus 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJEqSs9GYVA1QiEm3X0BVJB7OhVUGgVT6yBvgq4UDQveb8eGcea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 77 Fagan Street 5 Sonnekus 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.111144925614 18.826080938329
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!