Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klopkloppiestraat 32, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunrise View Cottage is versteek tussen bome en bied knus oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit). Dit is op die eienaars se perseel, maar gaste se privaatheid word gerespekteer en beskerm.

Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n stoep waar gaste 'n oggendkoffie onder die bome kan geniet. Die huisie is teen 'n koppie gebou en gaste stap met 'n paadjie af met 'n hele paar trappies om daar uit te kom.

Daar is ook 'n paar vriendelike hondjies en 'n kat op die perseel, wat maar altyd te bly is om nuwe mense te ontmoet.

Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang is beskikbaar. Daar is ook 'n lieflike swembad op die perseel sodat gaste kan afkoel op warm somersdae.

Die kompleks is aan die punt van 'n stil straat en is sentraal geleë naby die sakekern, Mediclinic en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Dit is ook net 4 km van Ilanga Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunrise View Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sunrise View Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Klopkloppiestraat 32, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunrise View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klopkloppiestraat 32, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561344112b41dcc19a32fe992e031055f16b4503b0edcea7a656b9528154aac0267c74bc57c47fcef5e937db7f3218b5a44a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 32 Klopkloppie Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.491051613806 30.94876264215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem