Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrock Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Parkstraat 11, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Sunrock Guesthouse met al sy bekoring en gasvryheid word deur die eienaars, Arthur en Ina Johnson, bestuur en deur 'n goed opgeleide, professionele span bygestaan.

Die gastehuis bied 'n rustige atmosfeer, vol boeke, musiek, goeie wyn en tuisgemaakte maaltye. Die eienaars is lief vir kuier en geniet 'n glas rooi wyn. Voorsiening word vir rokers en nie-rokers gemaak.

DIe gastehuis word omring deur 'n pragtige tuin met groot tropiese bome en is die ideale toevlugsoord, waar rose, groen grasperke en 'n blou swembad skitter in 'n pragtige tuin.

Sunrock Guesthouse is 4 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 'n komplimentêre pendeldiens na en vanaf die lughawe. Dit is 10 minute se ry na Festival Mall in Kempton Park en na East Rand Mall in Boksburg.

Die ongeëwenaarde gasvryheid maak elke kuier 'n onvergeetlike ervaring vir alle gaste, beide plaaslik en internasionaal.

Daar is 22 kamers wat bespreek kan word met enkelbeddens of dubbelbeddens, en 'n gesin-suite wat uit 2 kamers met 'n skakeldeur bestaan.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DSt-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kamers word elke oggend skoongemaak. Ontbyt is ingesluit en word in die ontbytkamer bedien. Die swembad in die tuin is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is bankies om op te sit en ontspan, of gaste kan by die eienaars aansluit vir 'n skemerkelkie langs die swembad in die lapa. 'n Ten volle gelisensieerde kroeg is beskikbaar. Buffet-etes is ook elke aand beskikbaar.

Genoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Sunrock Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Parkstraat 11, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Sunrock Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 1 mens
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Parkstraat 11, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0bb1fb78bf8d6bdb5fe2ee5a934c1f6bbc9b54cbcaa4d5f733eca48ffd8e703a0b6f697fcfe46d481950f1d581b62722a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 1 mens 11 5 1 5 11 Park Street Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 12:00 -26.11010695038 28.233355879784