LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SunScape on 1 | LekkeSlaap
+13

SunScape on 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albus-rylaan 1, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SunScape on 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer woonstel wat op die boonste verdieping is. Dié woonstel is bo die hoofhuis waar die eienaars woon, maar die woonstel is privaat en 'n sy eie ingang. Die woonstel is in Sunset Beach, net 300 m van die strand af.

Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n werksplek. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Een van die badkamers is en suite en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n toonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. WiFi, sekere DStv-kanale en braaigeriewe is beskikbaar.

Die woonstel het 'n balkon met 'n bank, die ideale plek om te ontspan. Die nabygeleë strand is gewild onder vlieërbranderryers en bied pragtige uitsigte op Tafelberg oorkant die baai. Gaste kan lang strandstappe geniet en deur die fynbos stap.

Slaapplek

’n Bespreking by SunScape on 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Albus-rylaan 1, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albus-rylaan 1, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ee72b7a2e06f057e445c41c982788f0f8384e03fe81e32645694e781d1efd8d7037cf2e69e865f8755b175550b72155690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 1 Albus Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.849435136392 18.491401482165
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!