Sunset

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset bied selfsorgverblyf wat na die see se kant toe kyk in Jacobsbaai aan die Weskus. Geniet die wonderskone uitsigte oor die see en die pragtige sonsondergange.

Die eenheid het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind. Die oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra bankie. Die badkamer het 'n stort en 'n hoekbad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en gefiltreerde water.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan voor die gaskaggel sit of buite by die braai-area sit. Die braai-area is onderdak en heeltemal beskut teen die suidoostewind. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en linne, badhanddoeke en WiFi is ingesluit.

Daar is 2 baaie wat gaste kan besoek. Kwaaibaai is perfek vir branderplankry en Smalbaai is bekend onder die kinders, skubaduikers en roeiers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false