Sunset 26
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela-keeromstraat, Sunset Heights Apartments 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset 26 is 'n selfsorg woonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan wat lekker naby die hoofstrand, natuurreservate, nasionale parke en restaurante gelee is. Die woonstel is stap afstand van Laguna Mall, en 800m van Club Mykonos.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin van 4 of 2 paartjies. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte gaste badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n handstort.
Linne en handdoeke word voorsien, asook 'n wasmasjien met 'n gemeenskaplike wasgoedlyn.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en 'n mikrogolf toegerus, asook alle nodige toebehore. Daar is 'n toonbank met stoeltjies waar gaste ontbyt kan geniet. Die leefarea het gemaklike sitplek, sowel as 'n TV met alle satelliet-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat stoep met onderdak braaigeriewe en gemaklike sitplek.
Gratis, veilige agterhek parkeering is beskikbaar op die perseel asook gratis Fibre internet konneksie. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset 26 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Jaar gelys 2
Ligging
- Sondela-keeromstraat, Sunset Heights Apartments 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset 26 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela-keeromstraat, Sunset Heights Apartments 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom