Sunset 786 Holiday Accommodation 418

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset 786 Holiday Accommodation 418 is 'n ateljeewoonstel in die Ocean Breeze Hotel in die Strand. Dis lekker naby die strand, restaurante en winkels.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. In die kombuisie langsaan is daar 'n yskassie, 'n elektriese tweeplaatstoof, 'n ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond.

Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV. Gaste kan gerus in die gemeenskaplike swembad baljaar en daar is 'n restaurant op die grondvloer van die gebou.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg se wynplase, Strand Waterworld en die Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset 786 Holiday Accommodation 418 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset 786 Holiday Accommodation 418 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false