Uvongo Akkommodasie by Sunset Beach 1 | LekkeSlaap
+7

Sunset Beach 1

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson Laan, Uvongo, 4670, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Beach 1 is in Uvongo, sowat 200 m van Uvongo Beach se hoofstrand, geleë. Uvongo is die grootste woongebied in laer Suidkus. Die area is bekend vir sy natuurreservaat, waterval, visvang en strande.

Verblyf word gebied in 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n sitkamer, kombuisie en 'n lieflike balkon. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en 'n sitarea in. Let asseblief daarop dat dit nie geskik is vir DStv Explora-dekodeerders nie.

Instansiegeriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek agter 'n elektroniese veiligheidshek in.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area, byvoorbeeld plaaslike winkels, watersport, kunsvlytmarkte en 'n gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Beach 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Sunset Beach 1
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nicholson Laan, Uvongo, 4670, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset Beach 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson Laan, Uvongo, 4670, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNzQ5MGM5LTU2Y2UtNDczMS1hMDJmLWY2YmE2ZTgzZWMxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Nicholson Avenue Uvongo 4670 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.83279 30.39435
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za