Uvongo Akkommodasie by Sunset Beach 4 | LekkeSlaap
+19

Sunset Beach 4

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Beach 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Uvongo aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is na aan besienswaardighede soos Uvongo-strand se strandmeer en waterval, die Suidkus Mall en Skyline Natuurreservaat.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 gedeelde badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n tripelstapelbed met 'n enkelbed bo en 'n dubbelbed onder. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort en bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, stoof, mikrogolfoond en oond. Daar is 'n eetarea op die balkon. Die eenheid beskik ook oor ekstra geriewe soos 'n wasmasjien, tuimeldroër, TV, lugversorging, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Gedeeltelike see-uitsig vanaf balkon.

Gaste is welkom om die area te verken waar daar oorgenoeg geleenthede is vir swem, duik, snorkel, voëlkyk, gholf, kano, seilplankry en bootvaarte.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Beach 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunset Beach 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Nicholsonlaan 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset Beach 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholsonlaan 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MTY3OTU4LTUzZWMtNDQzMC1hZDczLTJhNWJmMGIxZTFhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.83299952637 30.394409000874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za