Sunset Beach A

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Beskrywing

Sunset Beach A is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Die rustige, vriendelike oorddorpie is bekens vir sy heerlike vakansie-atmosfeer, ongerepte strande en geil subtropiese plantegroei. Kom lê luilekker op die strand strand rond, besoek die dierparke, restaurante, winkels, natuurreservate, en gholfbane.

Die woonstel is op die derde vloer. Daar is slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet.

Daar is 'n kombuis en 'n sitarea met 'n TV. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die ontbythoekie het 5 stoele en daar is 2 banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt teen die muur. Gaste moet asb. hul eie standaard-dekodeerder en slimkaart saambring. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir jou gerief.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig. Parkeerplek vir ekstra gaste is beskikbaar op 'n eerste gesien-eerste-bedien-basis.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Beach A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R465 R372 per nag (plek vir 4)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false