LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Beach Apartment | LekkeSlaap
+11

Sunset Beach Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 7, Parkhof 3, Strand, 7149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Beach Apartment is op die eerste verdieping in 'n gebou in Strand geleë en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Gaste kan op die terras aansit vir ete. Die sitkamer het 'n TV met DStv.

Parkeerplek is in die straat in 'n stil buurt. Sunset Beach Apartment is net 600 m se stap vanaf 'n inkopiesentrum met verskeie winkels en restaurante en net 300 m van die strand af.

Strand bied 'n rits besienswaardighede en doendinge soos die Strand Plaasmark, Strand Waterworld, gholfbane, 'n heerlike swemstrand, branderry, visvang en duik. Daar is ook baie wynplase in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 18 resensies vir Sunset Beach Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • George-straat 7, Parkhof 3, Strand, 7149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Beach Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 7, Parkhof 3, Strand, 7149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxODUzMmQ5LTVjM2QtNDU2NC04NDgwLTBiODA1NGI3OWMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 18 5 1 4 7 George Street Parkhof 3 7149 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.122574 18.833071
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!