Sunset Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Beach Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n solder wat in Sunset Beach geleë is en is stapafstand vanaf die strand, restaurante kroeë en koffiewinkels. Daar is ook 'n winkelsentrum en MyCiti-bushalte in die omgewing. Dis ideaal vir seilplank- of vlieërbranderryers en daar is ook genoeg ruimte vir branderplank- en vlieërplank-toerusting.

Dié kothuis het 'n privaat ingang en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, rusbank en lieflike berg-uitsigte.

Die kombuis en sitarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met moderne toebehore toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolf, stoof en oondjie in. Daar is ook 'n ontbythoekie met 2 stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv.

Veilige parkeerplek is agter sekuriteitshekke beskikbaar. Daar is ook WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Beach Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false