29 Sunset Boulevard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

29 Sunset Boulevard is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand.

Dié vierde verdieping woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het toegang tot die balkon en die tweede badkamer. Die badkamers het ’n bad of stort en ’n haardroër word voorsien.

Die stylvolle oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, broodrooster, ketel, yskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n stofsuier, strykyster en 'n strykplank.

Die oopplan-eet en -sitkamerarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n groot platskerm-TV, 'n Explore DStv Explorer-dekodeerder en 'n klankstelsel. Die sitkamer se skuifdeure lei na die gemeubileerde balkon met ’n al fresco-etenstafel, wat spog met 'n uitsig oor die see en Tafelberg in die verte.

Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Toegang tot die woonstel word verkry deur middel van trappe of 'n hyser. 29 Sunset Boulevard is naby 'n rits restaurante, kroeë, koffiewinkels, 'n MyCiTi-bushalte en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 29 Sunset Boulevard sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 Sunset Boulevard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 339 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za