Suiderstrand Akkommodasie by Sunset Cabin | LekkeSlaap
+8
+8

Sunset Cabin

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 174, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunset Cabin is 'n ongekunstelde selfsorgwoonstel in Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die mees suidelike punt van Afrika en is omring deur die L'agulhas Nasionale Park. Die kothuis het slaapplek vir 6 en is ideaal vir 'n groep wat nader aan die strand wil wees.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en maak gebruik van 'n tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond.

Die leefarea langsaan het 'n kaggel wat die kothuis warm hou in die winter. Die leefarea lei na die agtertuin met braaigeriewe. Sunset Cabin is ongeveer 6 km vanaf restaurante in Agulhas en 12 km vanaf Struisbaai se hawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 7 resensies vir Sunset Cabin
Netheid
2.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.6/5

Ligging

  • Seemansweg 174, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Cabin het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 174, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3MuTPBa2c1PxBFlrrA28Dm5ATLTOgIa0A11cpFjkmQUSPg5UvQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 3 174 Seemans Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.814445 19.957052
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za