Sunset Cove 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Cove 1 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Sunset Cove-kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is naby Lucien Beach, wat 'n haainet en lewensredder het, 'n getypoel, verskeie winkels, restaurante en kroeë.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, toebroodjiemaker, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 sitplekke. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n plonspoel vir kinders asook 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Cove 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Cove 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false