Sunset Cove 12

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Cove 12 is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping wat oor Manaba-strand uitkyk.

Dis ideaal vir 4 gaste en daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en 'n badkamer deel. Linne word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan ook hul maaltye by die ontbytkroegie geniet. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met 'n DStv-verbinding en bied toegang tot die balkon met 'n braaiplek. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar.

Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en braai-area wat in die tuin geleë is. Daar is ook gemeenskaplike wasgeriewe beskikbaar.

Manaba-strand is net 500 meter se stap hiervandaan en dis 'n uitstekende strand vir branderplankryers. Daar is nog baie doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Cove 12 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Cove 12 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false