LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Cove | LekkeSlaap
+21

Sunset Cove

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basaltweg 584, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Cove bied 2 selfsorgwoonstelle op die eienaar se eiendom in Helderkruin, Roodepoort. Die area is afegebaken en is 27 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.

Albei woonstelle het slaapplek vir 2 gaste en elkeen beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort. Elke woonstel het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n gemaklike bank.

Die Solderwoonstel is op die boonste verdieping en word via trappe bereik.

Die eiendom het 'n lapa met 'n kroeg en 'n swembad wat gebruik kan word indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Sunset Cove
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Basaltweg 584, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Sunset Cove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basaltweg 584, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU6lrVHulxRQzcNlT547HU43RTBejg4WUCzeBJvzzOd8h5FovqE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 584 Basalt Road Helderkruin 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1107 27.8703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!