LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Cove | LekkeSlaap
+21

Sunset Cove

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Sunset Cove
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anna-maria F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het Sunset Cove baie geniet. Alles perfek. Vriendelike ontvangs, pragtige verblyf. Anton altyd beskikbaar en hulpvaardig. Sal gou-gou help as daar iets kort. Ons sal beslis weer kom en ek kan met groot vrymoedigheid hierdie fantastiese akkommodasie aanbeveel. Ek het self 'n gastehuis en ek gee beslis 'n 5 uit 5 vir Sunset Cove!

Louis D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang. Baie gasvrye mense. Mooi en skoon eenheid. Sal definitief Sunset cove aanbeveel.

Jacques C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en goed georganiseerd.

Het regtig lekker gebly, rustig, veilig en genoeg vir 'n aand of twee se oorbly. Sal dit aanbeveel.

Sunset Cove's terugvoer

Baie dankie Jacques.

Sunset Cove
Fred H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike verblyf.

Ons het 'n lieflike verblyf van 5 nagte by Sunset Cove gehad. Anton was baie aandagtig en behulpsaam. Sal beslis daar weer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice comfortable accommodation.

We had a lovely stay of 5 nights at Sunset Cove. Anton was very attentive and helpful. Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset Cove's terugvoer

Thank you so much, Fred, it was a pleasure having you.

Kind regards,

Anton

Sunset Cove
Belinda W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke aspek van ons verblyf was meer as wat ons verwag het en ons sal beslis weer hier bly as ons in SA is.

Die woonstel is mooi ingerig en het alles wat jy nodig het. Dis duidelik dat daar aan die details gedink is. Die woonstel was baie skoon en is skoon gehou deur die skoonmaker. Anton het alles en meer gedoen en is 'n goeie gasheer. Ons besit 'n luukse motel in New Zealand en is gewoond aan hoë gehalte. Anton se verblyf het ons verwagtinge oortref.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Every aspect of our stay was more than we expected and we will certainly stay here on our next visit to SA.

The apartment was very tastefully furnished with everything required being provided. Obviously a lot of thought has gone into planning the apartment as everything you might need was provided. The apartment was spotless when we arrived and was kept as such throughout our stay by the housemaid. Anton as a host could not have done more and constantly inquired about our comfort and satisfaction. We are upmarket motel owners in New Zealand and naturally have high standards. Anton's accommodation far exceeded our expectations and requirements.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset Cove's terugvoer

Hi Belinda,

Thank you so much for this review.

Hope all is well.

Kind Regards
Anton

Sunset Cove
Cindy S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Die gasheer Anton was behulpsaam en het ons verblyf so aangenaam gemaak. Die ligging is ook perfek en naby aan alle geriewe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location.

The host Anton was beyond helpful and made our stay so pleasant. The location is also perfect and close to all amenities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset Cove's terugvoer

Thank you so much Cindy

Sunset Cove
Debbie C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ongelooflik netjies en ons het super welkom gevoel.

Wat 'n stunning plek! Ons was stom gestaan met die uitsig en vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Nie eers gepraat van die moderne en netjiese kamer nie. Ek sal sommer enige rede soek om weer daar te gaan oorslaap!

Martin V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf wat voldoen aan alle vereistes.

Kommunikasie ten opsigte van die betaling en inboek by die venue was flink en deeglik. Dit was maklik om die plek te kry. Die gul ontvangs en gemoedelik kuier saam met die eienaar was verwelkom na 'n intensiewe dag in Gauteng. Die akkommodasie is stil en die uitsig oor die stadsliggies in die aand baie kalmerend. Sal definitief weer gaan kuier.

Sunset Cove's terugvoer

Baie dankie Martin

Sunset Cove
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basaltweg 584, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU6lrVHulxRQzcNlT547HU43RTBejg4WUCzeBJvzzOd8h5FovqE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 584 Basalt Road Helderkruin 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1107 27.8703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!