Sunset Dunes
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gansiestraat 1279, Kleinkrantz Strand, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunset Dunes is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz in Wildernis. Hierdie vakansiehuis is 150 m vanaf die strand geleë en die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.
Dié dubbelverdieping vakansiehuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met ’n stort. Die sitarea op die boonste verdieping het nog ’n dubbelbed om ’n sewende en agtste gas te akkommodeer.
Op die onderste verdieping is daar ’n goed toegeruste oopplan-kombuis wat met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, kisvrieskas en ’n etenstafel met stoele toegerus is. Die aangrensende sitarea het ’n tweekantige kaggel wat as ’n binneshuise braai-area gebruik kan word, en dit lei na die voorste stoep. Daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset Dunes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 49
Jaar gelys 5
Ligging
- Gansiestraat 1279, Kleinkrantz Strand, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gansiestraat 1279, Kleinkrantz Strand, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom