Arniston Akkommodasie by Sunset Flat | LekkeSlaap
+11
+11

Sunset Flat

Selfsorg
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de-laan 2 , Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunset Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-tuinwoonstel op die perseel waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Arniston, net 1 km van Roman Beach af.

Dié tuinwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers, ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet en ’n oopplan-leefarea met ’n kombuis wat ten volle toegerus is.

Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met ’n yskas, gaskookblad, elektriese oond, mikrogolfoond en ’n etenstafel met stoele. Daar is ’n TV in die oopplan-sitkamerarea.

Die woonstel het ’n privaat binnehof met ’n braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Linne en badhanddoeke, ’n dompelkoffiepot asook ’n TV met ’n DVD-speler word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Flat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 4de-laan 2 , Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de-laan 2 , Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdiHYVN6lT2pXIywcOA92FkWeCFykhbg4nW19OdMVZAejwynlb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 2 4th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -34.667457472353 20.226977271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za