Kampsbaai Akkommodasie by Sunset Hill Townhouse | LekkeSlaap
+11
+11

Sunset Hill Townhouse

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horaklaan, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunset Hill Townhouse is smaakvol versier en is in 'n veilige kompleks in Kampsbaai geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en ander besienswaardighede.

Hierdie eenheid het lugversorging, 2 slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en albei badkamers het 'n stort en bad. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en ander toebehore.

Die woonkamer het 'n TV en kaggel en lei na 'n stoep met tuinmeubels en 'n braai-area. Veilige parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar. Sunset Hill Townhouse is 10 minute se ry van die strand, winkels, kroeë en restaurante af.

Die perseel is ook net 'n skilderagtige entjie se ry van Groenpunt en die middestad af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Horaklaan, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horaklaan, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2ZGQ4ODkyLWI5YWItNDU0MC1hOTZlLTJhYmYwNDUwODdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 4) Horak Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95704 18.38645
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za