Sunset Holiday Accommodation 208

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Holiday Accommodation 208 is 'n selfsorgwoonstel in Ocean Breeze Hotel in die Strand. Dié hotel is lekker naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Sunset Holiday Accommodation 208 het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, ’n konveksiestoofplaat, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Daar is 'n sitarea met 'n slaapbank, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n deur wat na die balkon lei.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en daar is 'n restaurant op die grondvloer. Sunset Holiday Accommodation 208 is naby besienswaardighede en doendinge, soos die Strand Gholfklub, Somerset Winkelsentrum, die Cheetah Outreach, Helderberg se wynplase, Waterworld en die Helderberg Natuurreservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Holiday Accommodation 208 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Holiday Accommodation 208 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 698 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false