Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sunset Lodge is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 8 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die lodge het verskeie verdiepings, lugversorging, 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, en linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ysmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die toonbank of die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale en 'n knus kaggel ontspan. Dit lei na 'n dek, plonspoel en 'n uitsig oor die reservaat.

Die lodge het 'n toegeboude braai-area en 'n kaggel, asook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Daar is ook 'n wildkykvoertuig wat gaste teen 'n ekstra koste per dag kan huur.

Die oord spog ook met 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite, soos wildritte, wildkyk, koue en verhitte swembaddens en 'n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Sunset Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sunset Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9be9f7d5235288e4d05aea2bcc4d6c34a332293bbf044ae4be609b36af9c6337868bca9c02637a0540a8120f705e3a30bfea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.809856037762 28.105694286719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem