Protea Ridge Akkommodasie by Sunset Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+58

Sunset Manor Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hayes-weg 56, Protea Ridge, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is ook naby talle gewilde trou-venues, funksie-venues, en perdeplase in die omgewing.

Dié gastehuis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 6 Standaard Manor Kamers en 2 Executive Bridal Manor Kamers. Albei kamer-tipes is toegerus met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, ingeboude kaste, 'n 50'' LED-TV, DStv, gratis WiFi, lugversorging, yskassie, haardroër, en komplimentêre tee- en koffiestasies. Die Executive Bridal Manor Kamers kan in 'n gesinskamer omgeskep word, afhangend van die aantal gaste.

Daar is 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, die Groot Vyf, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Sunset Manor Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hayes-weg 56, Protea Ridge, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Sunset Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hayes-weg 56, Protea Ridge, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3OGIzNDI5LTdhNDUtNGVlOC1hM2M3LTU4OGUzMzY5MDAyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 56 Hayes Road Protea Ridge 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.0433894 27.7564826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za