LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+58

Sunset Manor Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Sunset Manor Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Schalk d - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk d
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou met baie lekker ontbyt!

Baie mooi en netjies.

Ria O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die diens was absoluut wonderlik. Ons het wel net daar oorgeslaap na ons 'n troue bygewoon het in die omgewing maar ons het ons aand daar baie geniet. Lloyd was so behulpsaam en ek sal Sunset Manor regtig aanbeveel. 10 uit 10 vir diens, netheid en ervaring.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Ria,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom.
Groete
Lloyd en Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Rusta L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best time ever.

We enjoyed our stay and the food was fantastic. The hosts were friendly and eager to assist with whatever we needed. I will recommend sunset manor to all my friends and family.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Rusta,

Thank you for your great review, it is highly appreciated. Hope you are all keeping healthy.

Kind Regards,
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Frans M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Uitmuntende gehalte en waarde vir geld. Die eienaars is mense-mense en sien baie goed om na hul gaste. Pragtige, ruim kamers en 'n lieflike uitsig oor 'n groot tuin. Ten sterkste aanbeveel. Ons sal vir seker weer daar bly.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Frans,
Baie dankie vir julle resensie, dit word hoogs waardeer. Dit was so lekker om julle 'n paar maande later in Somerset Wes raak te loop. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Esme G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant surprise! We had a great stay and can definitively recommend!

We really pleasantly surprised with this accommodation, lovely setting, great accommodation and service! We can definitely recommend!

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Esme en Paul,
Dit was wonderlik gewees om julle gesin by ons te he. So bly julle het die oorslaap hier geniet. Ons waardeer die pragtige opmerking van Sunset Manor Gaste Huis. Weereens baie dankie.
Groete
Elaine

Sunset Manor Guesthouse
Lourika M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Word aanbeveel, was lekker en ontbyt smaaklik.

Raymond R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place and people.

Great place, great view, great people, love the animals. I would recommend the place anytime and go back anytime.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Dear Raymond and Audrey,

Thank you so much for this splendid review. It was such a pleasure to meet you both.

Hope that we will see you again in future. We trust that your new venture will be very successful.

All the best,
Lloyd and Elaine

Sunset Manor Guesthouse
Mariette B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent guesthouse, homely and friendly.

Fantastic stay away from home. Best hostess!

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Mariette,

Baie dankie dat julle hier by ons oornag het, ek is jammer om nou eers kontak te maak, maar ek het nou eers hierdie gesien.

Hoop om julle weer te sien. Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Nelsa M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was beautiful and well equipped with all requirements - felt like i was home!

Perfect place for a overnight stop over - the room was spotless and well equipped with all requirements necessary. Amazingly comfortable bed. Felt like I was at home. The owner ensured we were comfortable and brought a personal touch to our stay.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Nelsa,

Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by Sunset Manor Guesthouse in Krugersdorp oorgeslaap het. Dit was 'n plesier om julle as gaste hier te ontvang.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Elaine en Lloyd

Sunset Manor Guesthouse
Kyleen F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gastehuis waar ons al geslaap het.

Elaine se gasvryheid is die beste. Sy het uit haar pad uit gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Die kamers is luuks en die kos heerlik! Ons het die lekkerste ontbyt en snack platter ontvang. Sal definitief weer terug gaan.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Christo en Kayleen,

Dit was so 'n groot plesier gewees en 'n voorreg gewees om julle twee te ontmoet. Ons hoop julle geniet die res van julle wittebrood. Baie groete
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Lizelle D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Gasvry en tuis!

Ons is voorwaar warm en vriendelik verwelkom. Ons kamers was pragtig, netjies en gerieflik. Elaine het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sal Sunset Manor aanbeveel met liefde! Baie dankie!

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Lizelle
Baie dankie dat julle en jul 2 pragtige dogters en hul vriende hier by my oorgebly het. Dit was 'n baie groot plesier en maklik om gasvry te wees aan so 'n pragtige familie.
Groete
Elaine

Sunset Manor Guesthouse
Jonathan M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional service.

The lady that looks after the place ensured that we were taken care of and she went out of her way to give us a wake up call and even packed us a takeaway breakfast without being asked.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Jonathan,

Thank you so much for your kind words. It was a great pleasure having you stay here at Sunset Manor Guesthouse, hope to see you soon again.

Kindest Regards,
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Jan R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Gesin met tieners

Netjies, gasvry, rustig.

Vriendelikheid, netheid is maar net 'n gedeelte van hoe lekker die verblyf was. Baie dankie Sunset Manor.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Jan en Elzabe,

Baie dankie dat julle Sunset Manor gastehuis gekies het om by te kom bly. Dit was 'n plesier om julle as gaste te he.

Dankie vir die pragtige aanbeveling.
Groete
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Renier B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamers en vriendelike diens.

Sien sterre.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Renier,

Baie dankie vir die terugvoer. Word baie waardeer, dit was heerlike om julle hier te ontvang.

Groete
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Tanita S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Kos was lekker. Plek is pragtig en netjies.

Ons het die plek skoon en netjies gevind. Elaine was vriendelik en baie hulpvaardig. Haar ontbyt hou jou amper die hele dag.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Tanita, baie dankie dat julle so lekker hier by ons gekuier het. Dit was lekker om van julle werk te leer, dit is beslis baie interesant.

Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit baie, en sal altyd so ver moontlik uit my pad gaan om gaste se verblyf vir hulle aangenaam en gemaklik te maak.

Groete daar in Potch.

Vriendelike Groete
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Inge D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D

Baie vriendelik and goeie diens. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om na die gaste om te sien en al die gaste het hul verblyf geniet.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly and competent service. Elaine went out of her way to look after the guests, all of whom thoroughly enjoyed their stay.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Dear Inge, family, and friends,

Thank you so much for the great rating an for staying at Sunset Manor Guesthouse, it was a great pleasure meeting you all. I am pleased that you were happy with our service.

Warm regards,
Elaine

Sunset Manor Guesthouse
Michael D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek en mense.

Die beste gastehuis waarin ek al gebly het. Ons het onmiddellik tuis gevoel en was ongelooflik goed behandel.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Michael, Baie dankie dat julle Sunset Manor Guesthouse gekies het om by te bly vir julle wegbreek naweek. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Dit is altyd 'n plesier om sulke spontane en oulike gaste te ontmoet.

Hoop om julle weer te sien
Groete
Elaine

Sunset Manor Guesthouse
Hermanus P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en pragtige uitsig.

Pragtige plek en baie netjies. Ons het in die luukse kamers gebly en het die veranda wat uitkyk op die vallei baie geniet - mooiste sonsondergang. Die enigste aanbeveling sou wees om 'n TV en lugverkoeling in die kamer te installeer (dit is immers luukse eenhede). Andersins was die kos en verblyf fantasties - sal die plek enige tyd aanbeveel! Waarde vir geld!

Innocentia M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What you see online is what you get, and more.

The owner is exceptional.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Innocentia,

Thank you both for staying at Sunset Manor. Thank you for the great review, the service you received is what each person staying at Sunset Manor Guesthouse deserves. Thank you once again.

Keep well and have a Blessed Christmas and a wonderful New Year.

Kindest regards,
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Bettie E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best Guesthouse ever, where I stayed in the past years.

The owner is the most sensitive person I have ever met. She arranged that Green Sleeves accommodate my husband, with a back problem, to help with parking next to the door. Best ever accommodation, caring owners, and best breakfast! Thank you!

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Bettie, Ek kan nie glo dat ek hierdie gemis het nie, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek waardeer dit baie. Hoop dit gaan beter met die rug!!.

Sien uit om julle weer te ontvang.

Groete
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Wandile Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandile Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality, it felt like home. I love it.

Let's have access to TV, some of us like soccer!

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Dear Wandile and Noh,

Thank you for staying at Sunset Manor Guesthouse, it was a great pleasure meeting you both.

I do have full DStv in the lounge and on request, I'm happy to place a TV in your room.

Pleased to see you traveled safely back to Swaziland.

Looking forward to seeing you both again.

Sunset Manor Guesthouse
Ursula J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vriendelike omgewing.

Sal definitief Sunset Manor aanbeveel.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Ursual, Baie dankie dat julle hier by Sunset Manor Guesthouse gebly het. Dit was heerlik om julle almal te ontmoet. So bly julle het dit hier by ons geniet.
Vriendelike Groete,
Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
Stanley T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with friendly staff. All requirements were met.

Amazing experience, will definitely recommend it to friends and family looking for accommodation in that area. Food was great. Welcomed with a great smile.

Johan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal absoluut enige tyd iemand aanbeveel.

Sunset Manor is die perfekte plek vir 'n wegbreek naweek. Dit is baie luuks, modern met 'n fantastiese uitsig vanaf die balkon. Die sonsondergang is asemrowend mooi. Dit is in 'n stil omgewing, naby aan toeriste aantreklikhede en ten volle toegerus. Jy word op die hande gedra deur almal. Die ontbyt is ook heerlik. Dankie Elaine, ons het 'n fantastiese naweek gehad.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Johan en Hantie, dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons is baie bly dat julle, julle spesiale tyd hier by ons geniet het.

Groete Elaine.

Sunset Manor Guesthouse
George J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Dit is 'n baie nice plek om te bly.

Sunset Manor Guesthouse's terugvoer

Dear George and Anel,

Thank you both for staying at Sunset Manor. You were wonderful guests. It was good to hear and see that parents travel so far to support their children.
Hope to see you again.

Kind Regards
Elaine Pipes
Sunset Manor Guesthouse.

Sunset Manor Guesthouse
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hayes-weg 56, Protea Ridge, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3OGIzNDI5LTdhNDUtNGVlOC1hM2M3LTU4OGUzMzY5MDAyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 56 Hayes Road Protea Ridge 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.0433894 27.7564826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!