Sunset Mansion

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Mansion is 'n pragtige villa met 7 slaapkamers in Llandudno geleë, 6 minute se ry vanaf die prentjiemooi Llandudno se strand en 10 minute se ry vanaf Sandy Bay se strand. Gaste kan 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg geniet vanaf dié lieflike huis.

Dié villa bestaan uit 3 verdiepings en beskik oor 7 en suite-slaapkamers, 'n sauna, 2 leefarea, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met wasgoedgeriewe, 'n swembad en 'n kinderswembad. Gaste kan op die dek ontspan en met 'n skemerkelkie in die hand die sonsondergang bewonder, en as jy gelukkig is kan jy ook verskeie walvisse en dolfyne in die see gewaar.

Die dubbelmotorhuis is op die boonste verdieping geleë, daar is 2 slaapkamers op die verdieping met die kombuis en TV-kamer en daar is 5 slaapkamers op die verdieping met die swembad. Buiten die dubbelmotorhuis, is daar ook parkeerplek vir 2 voertuie agter die hekke. Die boonste verdieping beskik oor 'n leefarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 12 mense, kleedkamer, 'n sitkamer en 'n sitkamer met 'n TV. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis met wasgoedgeriewe. Dié verdieping het ook 'n balkon met 'n tafel met sitplek vir 6 mense. 2 kaggels en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n badkamer. Daar is ook 'n kinderoppasser-kamer met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer is slegs beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot die grondvloer via 'n hysbak.

Die grondvloer beskik oor 5 slaapkamers, die swembad, patio-meubels en 2 draagbare braaigeriewe. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n volledige badkamer en 'n TV. Twee van die kamers het lugversorging. Die villa bied komplimentêre WiFi, sekere DStv-kanale en 'n alarmstelsel. Daar is 'n inslaap-huishulp wat die villa skoonmaak vanaf Maandae tot Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Mansion sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Mansion gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R11 449 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false