LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Mansion | LekkeSlaap
+28

Sunset Mansion

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sunset Mansion
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

'n Kinderoppasser-kamer met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, is slegs beskikbaar op versoek.
Die villa word skoongemaak vanaf Maandae tot Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae.
Privaat swembaddens (nie verhit nie)
Neem asb. kennis, as gevolg van Kaapstad se waterkrises mag kan ons ongelukkig nie die Jacuzzi beskikbaar stel nie. Gaste moet asb. die huidige waterbeperkings gehoorsaam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies 3 maande voor die inklokdatum: 10% van die totale bedrag word gehef.
Kansellasies tussen 90 en 45 dae voor die inklokdatum: 50% van die totale bedrag word gehef.
Kansellasies minder as 45 dae voor inklokdatum: 100% van die totale bedrag word gehef.

Vanaf R11 449
per nag (plek vir 14)
Vanaf R11 449
per nag (plek vir 14)
Vanaf R11 449
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunsetlaan 38, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7VDe08zpYxX1pDmq9kPS3ceIG7xgodkBp3c1QthIqNN70UOJUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 449  per nag (plek vir 14) 38 Sunset Avenue Llandudno 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01131 18.33712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!